#### Welkom by die APK-installeerder!

##### Verklaring
1. Voldoen asseblief aan die [APK Installeerder Eind Gebruikers Lisensie Ooreenkoms en Privaatheidsbeleid](https://github.com/Paving-Base/APK-Installer/blob/main/Privacy.md).
2. Hierdie program is oop bron sagteware,  maak dus asseblief seker dat die program vanaf [hierdie Github-bewaarplek](https://github.com/Paving-Base/APK-Installer) of [hierdie toepassing](https://www.microsoft.com/store/apps/9P2JFQ43FPPG) is om u data sekuriteit te verseker.
3. As die bron van die program nie abnormaal is nie, sal al u data slegs gebruik word vir die uitvoering van die program  of plaaslik gestoor word tydens die uitvoering van die program, en die ontwikkelaar sal nie enige van u data steel nie. Gee tog asseblief aandag aan die veiligheid van die omgewing.
4. Die vertaling van hierdie  toepassing kom van die [Crowdin](https://crowdin.com/project/APKInstaller "Crowdin")-gemeenskap, en alle tekste verteenwoordig nie die skrywer se sienings nie.

##### Vertaal
Dankie aan [Crowdin](https://crowdin.com/project/APKInstaller "Crowdin")-vertalers vir hul ondersteuning. As daar enige probleem met die vertaling is, voel asseblief vry om ons te korrigeer. En vertaal asseblief ernstig. Alles wat u skryf, sal oor die hele wêreld gelees word.

##### Bydraers
- [wherewhere](https://github.com/wherewhere)
- [Void48](https://github.com/Void48)
- [EP012014](https://github.com/EP012014)
- [A Big Salty Fish](https://github.com/bigsaltyfishes)
- [sam1357](https://github.com/sam1357)

##### Aanhalings en verwysings
- [MetroLog](https://github.com/roubachof/MetroLog "MetroLog")
- [Zeroconf](https://github.com/novotnyllc/Zeroconf "Zeroconf")
- [Windows UI](https://github.com/microsoft/microsoft-ui-xaml "Windows UI")
- [Downloader](https://github.com/bezzad/Downloader "Downloader")
- [AAPTForNet](https://github.com/canheo136/QuickLook.Plugin.ApkViewer "AAPTForNet")
- [Sharp Compress](https://github.com/adamhathcock/sharpcompress "Sharp Compress")
- [Advanced Sharp Adb Client](https://github.com/yungd1plomat/AdvancedSharpAdbClient "Advanced Sharp Adb Client")
- [Windows Community Toolkit](https://github.com/CommunityToolkit/WindowsCommunityToolkit "Windows Community Toolkit")